AfriForum stel gids bekend om Kuberboelies te keer

Wêreldwyd lê Suid-Afrika vierde hoogste wat kuberboeliery betref. Volgens marknavorsing deur die maatskappy Ipsos in 2018 het meer as die helfte (54%) van Suid-Afrikaanse ouers gesê dat hul kinders, of kinders in hul gemeenskap, slagoffers van kuberboeliery is. Hierdie statistiek kan egter veel hoër wees aangesien ouers nie altyd weet of hul kinders geboelie word […]
Die toekoms van Afrikaanse skole in Suid-Afrika: Selfstandigheid en volhoubaarheid

Die voorgestelde wysigingswetsontwerp oor onderwyswette (BELA) het egter die potensiaal om meer beheer oor skole te sentraliseer. As hierdie wet in sy huidige vorm aanvaar word, kan dit beteken dat skole weer na ʼn staatsbeheerde model beweeg.
Vyf maniere waarop ʼn omgekeerde klaskamer probleme in jou klas oplos

Afrikaanse skole lewer jaar na jaar uitstekende uitslae en gegewe die hoë werksdruk, oorlaaide kurrikulum en die swaar administratiewe las waaronder onderwysers gebuk gaan, is die prestasie merkwaardig. Die omgekeerde klaskamer kan egter bydra om uitnemende onderwysers selfs nog beter te maak. Die geheim van die omgekeerde klaskamer is dat leer bestuur word deur ʼn […]
Tegnologie skep hoop vir die volgende generasie Afrikaanssprekendes

Meer Afrikaanse kinders word gebore as die aantal Afrikaners wat jaarliks emigreer. So het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond solidariteit, gesê tydens die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyserskongres in Gauteng. Solidariteit het ’n opname onder Afrikaanssprekendes gedoen om te bepaal hoe hulle werklik voel oor emigrasie. Die uitslae wys dat 67% van Afrikaanse mense […]
Skole teiken van misdaad en dok derduisende op vir veiligheid

Afrikaanse skole dok derduisende rande op om hulself te beveilig, omdat skole brandpunte vir misdaad geword het en die staat nie genoeg hulpbronne voorsien om skole te beveilig nie. Dit is van die gevolgtrekkings wat in die Skoleondersteuningsentrum se navorsing wat Saterdag tydens die SOS se onderwyserskongres in Kaapstad bekendgemaak is. Die navorsing sluit die […]
Wat skole moet weet oor nuwe toelatingsregulasies in Gauteng.

Adv. Albert Lamey gee leiding oor skole se regte met betrekking tot hul taalbeleid, kapasiteisbepaling en die vasstel van voedersones.
Hofuitspraak van Hoërskool Overvaal vs die Gautengse Departement van Onderwys

In 2018 het die Gautengse Departement van Onderwys probeer om die Hoërskool Overvaal, ‘n Afrikaans Hoërskool in Vereeninging, te dwing om 55 Engelse leerders in die skool te plaas. Die skool het hom tot die hof gewend en die Gautengse Hooggeregshof het in die skool se guns beslis. Die hofuitspraak bevat ‘n paar belangrike punte […]
Norme en Standaarde vir taal in openbare skole

Die Nasionale Onderwyswet maak voorsiening vir skole om hul eie taalbeleid te formuleer en toe te pas. Nuwe toelatingsregulasies wat in Maart deur die Gautengse Departement van Onderwys gepubliseer is, wil dit laat voorkom of taal nie ‘n rol mag speel in die toelating van leerders tot ‘n bepaalde skool nie. Die Nasionale Norme en […]
Skoolstelsel beskerm onderpresteerders, eerder as om prestasie te beloon

Die Departement van Basiese Onderwys se 2017/2018 moniteringsverslag van openbare skole is pas bekendgemaak. Minister Angie Motshekga erken Suid-Afrika se skoolstelsel is siek – en 10% van onderwysers skynbaar ook. ’n Onlangse verslag deur die Internasionale Monetêre Fonds belig ook die ellendige toestand van onderwys in die meerderheid openbare skole in die land. ’n Hoë […]