Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur – Só versterk Akademia die onderwyssektor

Die belangrikheid van én behoefte aan effektiewe onderwysleierskap en bestuursopleiding binne die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks is van toenemende belang. Akademia, in antwoord op dié nasionale prioriteitsfokus, het met die ingang van Maart 2025 ʼn splinternuwe Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur begin aanbied. Dié nuwe program het die Fakulteit Opvoedkunde se bestaande programaanbod verder verbreed. Hierdie […]

Akademia bied ʼn sentrumopedag by die Moot-sentrum in Pretoria aan

Akademia sluit sy opedaekalender vir die jaar af met ʼn sentrumopedag in die Moot, Pretoria, op Saterdag 11 November tussen 09:00 en 13:00. Dié opedag volg kort op die hakke van soortgelyke geleenthede in onderskeidelik Bloemfontein en George vroeër in Oktober. ʼn Geleentheid soos die sentrumopedag bied aan voornemende studente die ideale geleentheid om meer […]

Akademia brei uit met kortkursusplatform, Akademia et al.

Uitgereik deur: Akademia et al. Akademia het op 18 Oktober 2022 tydens ʼn bekendstellingsfunksie by Leriba in Centurion die nuus bekendgemaak dat die instelling ʼn opwindende kortkursusplatform genaamd Akademia et al. van stapel stuur. Akademici, bekende sakelui en vriende van Akademia het die funksie bygewoon om ʼn glasie op die instelling se kortkursusplatform te klink. […]

Skaduwerk

Hoekom sou ek my vakansie opoffer om ‘n vreemdeling in ‘n spesifieke beroep, te volg en hier en daar werkies of takies te verrig sonder om eers betaal te word?

Teken in op ons nuusbrief