Matriekuitslae: Wanneer wag swaar weeg

deur Sarina Prinsloo Normale emosies in die wagtyd Die tyd ná die laaste matriekeksamen is ’n emosionele mengelmoes: verligting, opgewondenheid, onsekerheid, ’n groot dosis angs en soms ’n gevoel van leegheid. Dit is normaal om oorweldig te voel, dis immers die einde van ’n groot lewenshoofstuk. Baie matrikulante ervaar ook ’n gevoel van “tussen-in […]
Hoe gemaak met kreatiewe angs?

Mariesa Candiotes Wolkskooldosent Studies toon dat ons kreatief gebore word. Dis ʼn ingebore talent as’t ware, maar soos die jare aanstap en as gevolg van verskeie eksterne faktore gaan hierdie talent mettertyd verlore. Navorsing deur George Land het bevind dat kreatiwiteit oor tyd verleer word. Die studie het onder andere vyfjariges bestudeer deur hul ʼn […]