Is miljoene vir skolesport regverdigbaar?

2026/04/17 Rapport se onlangse berig oor miljoene rande wat toenemend aan eerstespan-rugby by skole bestee word, het ’n gesprek oopgemaak wat lankal nodig is. Vir baie ouers, onderwysers en oudleerders is skolerugby immers veel meer as net ’n wedstryd op ’n Saterdagmiddag. Dit is verweef met gemeenskapslewe, identiteit, tradisie en trots. Maar wanneer besteding begin lyk soos […]

Die geraas in ons kop

deur Sarina Prinsloo, Kommunikasiespesialis: SOS     Onderwys is ‘n lonende maar veeleisende loopbaan. Met lang ure en ‘n hewige werklading, word opvoeders maklik die slagoffers van hulle eie perfeksionisme en laat daarom nie genoeg tyd vir rus en herstel nie. Sonder behoorlike ondersteuning, loop hulle die gevaar dat hulle te veel werk en nie […]

Teken in op ons nuusbrief