Bankvas – Derde kwartaal 2019

2019 se derde uitgawe van Bankvas vertel alles oor ons onlangse kongres, nuttige Wiskunde-apps en alles wat jy moet weet oor die gebrek aan veiligheid in skole. Die nuusbrief bevat ook wenke vanaf ervare skoolhoofde oor hoe hoofde hul tyd beter kan bestuur en belangrike datums vir die SOS se opleidingsessies. Hierdie kwartaal se uitgawe […]

Bankvas – Tweede kwartaal 2019

Die derde uitgawe van Bankvas bevat al die belangrike inligting rakende die SOS se opleidingsessies en kongresse, asook lekker wenke oor hoe om ‘n goeie klaskamerplakkaat te maak. Ons maak ook die wenners van ons Pi-dag kompetisie bekend.

Teken in op ons nuusbrief