Die geraas in ons kop

deur Sarina Prinsloo, Skakelbeampte: SOS Onderwys is ‘n lonende maar veeleisende loopbaan. Met lang ure en ‘n hewige werklading, word opvoeders maklik die slagoffers van hulle eie perfeksionisme en laat daarom nie genoeg tyd vir rus en herstel nie. Sonder behoorlike ondersteuning, loop hulle die gevaar dat hulle te veel werk en nie aan hul […]