Floreer in uitdagende tye – SOS-kongres ondersoek antwoorde vir onderwysuitdagings

Die onverwagse uitkoms van die nasionale verkiesing wat in Mei gehou is, het veroorsaak dat een van die hoofonderwerpe van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Nasionale Kongres verskuif het van “Die implikasies van die BELA-wetgewing op skole” na “Die implikasies van die verkiesing op die BELA-wetgewing en Afrikaanse onderwys.”

Adjunkminister se BELAglike uitlatings

Die onlangse boelietaktiek van die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) om reeds vol skole te dwing om meer leerders in te neem, het die kritieke rol van betrokke gemeenskappe by skole beklemtoon.

Die nuwe era vir Afrikaans in skole

Is daar nog ‘n toekoms vir Afrikaanse openbare skole? Ja, daar is ‘n toekoms vir sommige Afrikaanse openbare skole in sommige gemeenskappe wat met slim planne die druk van die staat kan weerstaan, maar in die meeste gemeenskappe loop die uurglas van Afrikaanse openbare skole teen ‘n snelle spoed leeg.

Teken in op ons nuusbrief