Besigheidstudies – Stappe gedoen om 2018 se slagting te voorkom

Verskeie stappe is die afgelope paar maande gedoen om te verseker dat die 2019-matriekeksamen vir Besigheidstudies nie dieselfde beroerde uitslae lewer as in 2018 nie. Volgens inligting wat die Skoleondersteuningsentrum (SOS) ontvang het, het die Departement van Basiese Onderwys verskeie maatreëls in plek gestel om ’n herhaling van die 2018-matriekuitslae vir Besigheidstudies te voorkom. Die […]

Teken in op ons nuusbrief