Maak jou kind lief vir lees

Die grendeltyd is die ideale tyd om jou kind lief te maak vir lees. Die Skoleondersteuningsentrum (SOS), wys jou hoe. ’n Liefde vir lees kan meebring dat jou kind “‘n duisend lewens leef voordat hy sterf”…wat maar eintlik beteken dat lees ’n kind se verbeeldingswêreld stimuleer en hom die geleentheid gee om enigiets oor alles […]