Van Vloermoer tot Flitsgedagte đź’ˇ

deur Melanie Kroukamp Onderwysspesialis: Robotika/Kodering en KI My reis saam met slim KI-masjiene (en dom foute) Ek het besluit om hierdie keer iets anders te doen. Nie nog ’n ernstige stuk oor Kunsmatige Intelligensie nie — maar ’n flitsgedagte.’n Klein “aha!”-oomblik… ’n vonkie van insig. Die soort wat iets aan die brand steek in jou […]
Onderwys in die era van KI: ‘n Blik op ChatGPT

Voor ons na kopsere en moontlike oplossings vir skole en universiteite kan kyk aangaande ChatGPT, is dit nodig om bietjie dieper te delf. Dit is belangrik om te verstaan watter opsies ChatGPT bied, sy inligting vandaan kom en hoe betroubaar die inligting of antwoorde is wat ChatGPT genereer.