Skooldissipline: Regering moet eers sý “huis” in orde kry

Dr. Danie Brink Ons lees hierdie week ’n brief van ’n desperate skoolhoof van Hoërskool Vanderbijlpark. Die kort en die lank van sy brief is dat die skoolbestuur boedel oorgegee het weens leerders se swak gedrag. Ons lees ook hoe leerders, ouers en onderwysers van Bekkersdal amptenare van die onderwysdepartement in hul kantore vasgekeer het. […]

Hoe om dissipline toe te pas hierdie vakansie – Deel 1

Dis weer skoolvakansie; die tyd van die jaar wat baie ouers raadop is met ’n ongehoorsame jongspan. Dr. Danie Brink, hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gee ’n paar wenke wat ouers kan help om hierdie vakansie die oorhand te behou: Ouers is soms geneig om, veral in vakansies, hul besluite en aktiwiteite rondom die kleinspan […]

Teken in op ons nuusbrief