Die gevaar is nie KI nie, dis die uitkontraktering van ons denke

deur Melanie Kroukamp Ek het onlangs op Pretoria FM se Impak saam met Este Gross gesels oor UNISA se kommer dat studente KI in eksamens misbruik. Ons sê gou: “Die KI hulpmiddels is te maklik beskikbaar.” Beskikbaarheid is nie dieselfde as gebrek aan integriteit nie. KI is nie die skurk in hierdie storie nie. Ek […]

Differensiasie as onderrigbenadering vir my kind

Differensiasie is ‘n onderrigstrategie waarin die onderwyser die leerinhoud, proses en omgewing aanpas volgens die spesifieke behoeftes van elke leerder in die klaskamer. In plaas daarvan om alle leerders deur presies dieselfde leerervaring te lei, word elke kind se individuele leerstyl, vermoëns en belangstellings in ag geneem.

Kodeer jou denke

In ‘n era van ongekende tegnologiese vooruitgang, is die aanleer van koderingsvaardighede vir jong leerders ‘n noodsaaklike vaardigheid.