Verbeter eerder voorskoolse onderrig as om druipelinge oor te plaas

Voorgestelde wetgewing deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO) wat sal verhoed dat leerders voor die ouderdom van 10 jaar druip, maak inbreuk op leerders se grondwetlike reg tot onderwys en kan verreikende gevolge hê op latere vordering van leerders. Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, stel voor dat leerders nie in die grondslagfase (graad […]