Tegnologie skep hoop vir die volgende generasie Afrikaanssprekendes

Meer Afrikaanse kinders word gebore as die aantal Afrikaners wat jaarliks emigreer. So het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond solidariteit, gesê tydens die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyserskongres in Gauteng. Solidariteit het ’n opname onder Afrikaanssprekendes gedoen om te bepaal hoe hulle werklik voel oor emigrasie. Die uitslae wys dat 67% van Afrikaanse mense […]