Hoe gemaak as ʼn leerder positief toets vir Covid-19 en by die skool was?

Die stappe wat gevolg moet word wanneer ʼn personeellid, leerder of besoeker by ʼn skool positief toets vir die Covid-19-virus, of in aanraking was met iemand wat positief getoets is, is egter nie noodwendig duidelik deur die Departement van Onderwys uiteengesit nie.