E-posse en die onderwys

E-pos word wêreldwyd beskou as ‘n kernaspek van die “e-revolusie” in werkplek-kommunikasie en meeste werknemers, selfs onderwysers, voel dat e-pos bydra tot hulle sukses en produktiwiteit by die organisasie.