Wat wil jy eendag wees as jy groot is?

Daar is ʼn magdom beroepe waaruit jy kan kies en elkeen van die vakke wat jy neem, ontsluit ʼn wye verskeidenheid van opsies.