Van Vloermoer tot Flitsgedagte 💡

deur Melanie Kroukamp  Onderwysspesialis: Robotika/Kodering en KI My reis saam met slim KI-masjiene (en dom foute) Ek het besluit om hierdie keer iets anders te doen. Nie nog ’n ernstige stuk oor Kunsmatige Intelligensie nie — maar ’n flitsgedagte.’n Klein “aha!”-oomblik… ’n vonkie van insig. Die soort wat iets aan die brand steek in jou […]