10-punt-plan om enige eksamenvraestel baas te raak!

Jy sit in die eksamensaal, jou hart klop vinnig terwyl jy wag vir die oomblik wanneer die vraestel voor jou neergesit word. Elke uur van voorbereiding het jou tot hier gebring. Nou is dit jóú kans om te skitter en te wys waartoe jy in staat is.

Verseker só goeie punte tydens die eksamen

Die Rekord -en Eindeksamen is weer om die draai! Vakkenners van die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het met ons gedeel waarom dit belangrik is om ou vraestelle uit te werk en ekstra hulpbronne te gebruik voor ’n groot eksamen, ten einde te verseker dat jy die uitslae kry wat jy begeer.  Werk ou vraestelle uit Johan Koekemoer, […]

Teken in op ons nuusbrief