Leer sing-sing saam met die FAK

Die FAK, in samewerking met die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON), het onlangs Sing-Slim-lesplanne bekendgestel wat 13 liedjies uit die nuwe FAK-Sangbundel II insluit. Die lesplanne is geskik vir Graad R tot 3.

Geskiedenis anderkant apartheid

Skoolgeskiedenis wat leerders die geleentheid ontneem om aan verskillende historiese invalshoeke blootgestel te word, om eie standpunte te formuleer en ’n genuanseerde kritiek daaroor te ontwikkel dra niks by tot politieke en kulturele volwasse debatvoering nie.

Teken in op ons nuusbrief