Wat het kritiese denke met transhumanisme te doen?

Kritiese denke bied aan ons die sleutel om die angel van hierdie tegnologie in die besonder, maar van digitale transformasie in die breë te trek en dit tot voordeel van die mensdom aan te wend, maar dan sal ons drasties ons kwaliteit van denke en die wyse van onderrig spoedig moet begin verbeter.
Waarom is skooltoelatings jaar na jaar ’n tameletjie in Gauteng?

Op 15 Junie 2023 gaan duisende ouers van voornemende gr. 1- en gr. 8-leerders in Gauteng aansoek doen om in 2024 plek vir hul kinders in goeie skole te probeer verseker.