Administrasie van toelatings tot Gautengse skole: Wat is skole se regte met betrekking tot taalbeleid?

Weens onsekerhede wat bestaan rondom die nuwe administrasieproses vir toelatings van Graad 1 -en Graad 8-leerders vir 2020 en meer spesifiek die rol van ‘n skool se taalbeleid soos bepaal deur beheerliggame van skole, het die SOS dit nodig geag om die volgende onder skole se aandag te bring ter wille van groter duidelikheid: Die […]
Wat skole moet weet oor nuwe toelatingsregulasies in Gauteng.

Adv. Albert Lamey gee leiding oor skole se regte met betrekking tot hul taalbeleid, kapasiteisbepaling en die vasstel van voedersones.
Hofuitspraak van Hoërskool Overvaal vs die Gautengse Departement van Onderwys

In 2018 het die Gautengse Departement van Onderwys probeer om die Hoërskool Overvaal, ‘n Afrikaans Hoërskool in Vereeninging, te dwing om 55 Engelse leerders in die skool te plaas. Die skool het hom tot die hof gewend en die Gautengse Hooggeregshof het in die skool se guns beslis. Die hofuitspraak bevat ‘n paar belangrike punte […]
Norme en Standaarde vir taal in openbare skole

Die Nasionale Onderwyswet maak voorsiening vir skole om hul eie taalbeleid te formuleer en toe te pas. Nuwe toelatingsregulasies wat in Maart deur die Gautengse Departement van Onderwys gepubliseer is, wil dit laat voorkom of taal nie ‘n rol mag speel in die toelating van leerders tot ‘n bepaalde skool nie. Die Nasionale Norme en […]
Aanlyn registrasieproses vir 2020: ‘n Brief aan ouers

Geagte ouer Die huidige formaat van Gauteng se aanlyn registrasieplatform vir skoolaansoeke, verplig ouers om eers die skool naaste aan hul woonadres as die skool van hul keuse aan te dui, ongeag watter skool hulle verkies. Dit is egter moontlik vir ouers om, op grond van hul huisadres, nog ’n skool binne hul voedingsgebied as […]