15 Junie is D-dag vir aansoekproses in Gauteng

Ouers van voornemende Graad 1- en Graad 8-leerders in Gauteng moet aanlyn registreer sodra die registrasieproses vir die 2024 op 15 Junie 2023 open. Die 2024-aansoekproses skop op 15 Junie af en aansoeke sluit op 14 Julie om middernag.

GDO moet toelatingsregulasies korrek toepas tydens plasingsproses

14 Augutstus 2019 Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is in die proses om ’n regsbrief aan die Gautengse Departement van Onderwys te rig, om die departement te verplig om die toelatingsregulasies korrek toe te pas wanneer hulle gr1 -en gr.8-leerders by skole plaas. Ouers het tot einde Julie geleentheid gehad om hul kinders deur middel van die […]

Teken in op ons nuusbrief