Vyf minute se aandgesels kan jou kind se dag verander

deur Sarina Prinsloo Wanneer jou kind saans in die bed klim, dra hulle steeds die dag se stories, vreugdes en soms ook swaar in hul hart. Van speelpret en glimlagte tot uitdagings en hartseer, die dag se gebeure is steeds vars in hul geheue. Navorsing wys dat die manier waarop ’n dag eindig, ’n groot […]