Ses wenke vir suksesvolle Fondsinsameling

Die meeste skole landwyd verkeer onder geweldige finansiële druk weens ’n tekort aan regeringsubsidies en al meer ouers wat nie skoolfonds kan bekostig nie. Skole wat dit kan bekostig stel deesdae ’n voltydse fondswerwers/bemarkers aan om die nood te verlig. Nie alle skole het egter die luuksheid om sodanige persoon te bekostig nie en onderwysers of […]

Teken in op ons nuusbrief