Aan wie behoort openbare skole: die staat of gemeenskappe?

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ‘n omvattende regsmening ingewin om die regmatigheid van die onteiening van staatsondersteunde skole in 1996 te bepaal. Die regsmening fokus spesifiek op die oorgangsbepalings in die Suid-Afrikaanse Skolewet (1996) met die oorgang na die nuwe onderwysbedeling.

Skole bepaal gemeenskappe se sukses

“Skole bepaal die sukses van ʼn gemeenskap. ʼn Sterk skool beteken ʼn sterk gemeenskap, dit lig ʼn hele gemeenskap se sosio-ekonomiese stand op. As ʼn skool faal, verval die hele dorp of gemeenskap rondom daardie skool,” sê Leon Fourie, uitvoerende hoof van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS).

Teken in op ons nuusbrief