Die SOS glo in oop gesprek

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied jaarliks tientalle seminare waarby tientalle sprekers optree aan. Die doel van die meeste seminare is om ʼn oop gesprek te fasiliteer.