AfriForum stel gids bekend om Kuberboelies te keer

Wêreldwyd lê Suid-Afrika vierde hoogste wat kuberboeliery betref. Volgens marknavorsing deur die maatskappy Ipsos in 2018 het meer as die helfte (54%) van Suid-Afrikaanse ouers gesê dat hul kinders, of kinders in hul gemeenskap, slagoffers van kuberboeliery is. Hierdie statistiek kan egter veel hoër wees aangesien ouers nie altyd weet of hul kinders geboelie word […]