Gimnasium Pretoria: “Ons kinders moet kan glo in ʼn vry, veilige en voorspoedige toekoms”

Gimnasium Pretoria verander die spelreëls van die onderwyslandskap en staan aan die voorpunt van vernuwende onderrigpraktyke, gewortel in die beginsels van akademiese uitnemendheid.