15 Junie is D-dag vir aansoekproses in Gauteng

Ouers van voornemende Graad 1- en Graad 8-leerders in Gauteng moet aanlyn registreer sodra die 2024-aansoekproses op 15 Junie 2023 open. Aansoeke sluit op 14 Julie – in die skoolvakansie. Ouers het ‘n maand om hul aanlyn aansoeke in te dien, maar drie van die vier weke val in die skoolvakansie. “Die belangrikheid van vroeë […]
Word jou graadeen kind ontwikkel vir sy beroep?

“Hoe gaan ek my kind voorberei vir die toekoms in die Vierde Industriële Revolusie (4IR)?”