Gr. 12’s se LO-jaarprojek op kort kennisgewing geskrap

Die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) het vandeesweek via ‘n skrywe aan skole kennis gegee dat Gr. 12-leerders se Lewensoriëntering-projek, wat deel vorm van hulle portefeulje, ‘n skamele 9 dae voor die aanvang van die Junie-eksamen geskrap word.
Graad 12 – Wenke vir Sukses 2022

Met dank aan die: Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) Die boekie bevat die volgende: 10 dinge om te doen om sukses te behaal & Wenke vir Sukses Voorbeeld van ‘n Graad 12 Studierooster Blanko Studierooster Selfevaluering Bewaarheid jou drome – raad van sommige van die leerders wat goed gevaar het in vorige Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens Beurse en […]