Covid grendel nie die kwaliteit van akademie nie

Die Skoleondersteuningsentrum se Gestandaardiseerde Eksamen, of soos ons graag daarna verwys, die GSE, wil nie die RGN se itembanke of die Onderwysdepartement se ANA’s vervang nie. Ons wil ‘n assesseringsinstrument van wêreldgehalte daarstel sodat die GSE uiteindelik as dié eksamen gesien sal word wat elke skool in die land graag wil gebruik om hulle eie standaard te bevestig!