Waarom handskrif steeds saak maak ✏️Handskrif is ’n baie belangrike vaardigheid in die grondslagfase en verdien sy plek in die kurrikulum.