Onderwysers bepaal Wiskunde-sukses, nie geld nie

2026-04-21 Volgens die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se opname van skole met die meeste Wiskunde-onderskeidings, relatief tot hul kandidaatgetalle, het Soqhayisa oor drie jaar besonder sterk presteer: tweede in 2023, eerste in 2024 en 25ste in 2025. Oor dié tydperk het die skool gemiddeld 38% Wiskunde-onderskeidings behaal, met sowat 33 onderskeidings per jaar. Teenoor ’n nasionale […]

Leerstylteorie – feit of flater?

Jy het miskien al gehoor van die idee dat kinders spesifieke “style” van leer het, maar hou jou hoed vas, want onlangse navorsing suggereer dat leerstyle dalk nie so werklik is soos wat ons vroeër gedink het nie.

Ons en die onderwys – 4 Julie 2021

Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, ‘n onderwyskundige by die Skoleondersteuningsentrum en Hildegard Brummer, ‘n dosent by die Wolkskool, oor hoe onderwysers dissipline in aanlynsituasies moet handhaaf.