Op 14 Augustus vier ons Taaldag sowel as GeRAT se verjaardag!

deur Jana Terblanche Onderwysspesialis: SOS GeRAT staan vir die Genootskap van Regte Afrikaanse Taalonderwysers en sinspeel op die destydse vereniging, die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA), wat op 14 Augustus 1875 (145 jaar gelede) in die Paarl gestig is. Die GRA het die eerste Afrikaanse koerant, Di Patriot en vele ander boeke en geskrifte die […]

Afrikaans – horingoud of bloedjonk?

Al is Afrikaans 146 jaar oud, moet ons dit jonk hou in die mond van die spreker – bly vernuwend dink, maar moenie die woorde wat ons taal so mooi en uniek maak, ophou gebruik nie.

Teken in op ons nuusbrief