Wiskunde: Die sleutel tot professionele sukses en persoonlike groei

Wiskunde, wat dikwels beskou word as ‘n uitdagende vak, hou ‘n ongekende potensiaal wat veel wyer strek as die grense van sy formules en vergelykings.
Kweek dissipline in jou huis

‘n Gedissiplineerde omgewing speel ‘n belangrike rol om kinders geborge te laat voel. Kinders leer deur grense te toets, maar wanneer hulle in ‘n omgewing is waar die grense nie duidelik is nie, voel kinders gou onveilig. Om dit te verhoed is dit nodig om kinders se gedrag reg te beïnvloed.
Vyf maniere om denkvaardighede in jou klas aan te wakker

As onderwysleiers is dit ons verantwoordelikheid om leerders nie met kennis toe te rus nie, maar ook wysheid wat deur die skep van doelgerigte leerervarings verkry word. Deur leerders met die nodige vaardighede te bemagtig, anker ons hulle nie net in hul gemeenskappe nie, maar bemagtig ons hulle ook om in die globale wêreld van werk mee te ding.
Vyf maniere om Vasbyt te kweek

Johan Koekemoer Hoof van Onderrig en Leer: SOS Angela Duckworth het in 2016 ’n boek getitel “Grit: The Power of Passion and Perseverance” bekendgestel waarin sy Grit identifiseer as die sleutelfaktor tot langtermynsukses. Angela definieer Grit as ’n kombinasie van deursettingsvermoë en passie vir langtermyndoelwitte. Die definisie, vanuit ’n sielkundige oogpunt, het twee komponente: Ons […]
Podvoeding S01E12: Nuwe hoogtes met ou beginsels

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenote: Charlotte Fourie en André Badenhorst Die aanbieders van die reeks Podvoeding, Charlotte Fourie, Johan Koekemoer en André Badenhorst, vat die afgelope seisoen se episodes saam in ʼn heerlike gesprek. Hulle neem die luisteraar op ʼn reis – van die drie groot antieke stede tot diep in die 21ste eeu. Hoe het […]
Ons en die onderwys – 27 Junie 2021

Johan van Lill kyk na die ontwikkeling van leerders wat nie tou opgooi wanneer hulle sukkel om iets baas te raak nie. Sy gaste is Johan Koekemoer, hoof van die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers en Marezelda Combrinck, ‘n ontwikkelingskenner en onderwyskundige.