Organisasies kap GDO se roekeloosheid met graad R-plasings

Die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) word in ʼn formele skrywe aangeraai om sy beplande insluiting van graad R in die sentrale aanlyn toelatingstelsel vir 2027 te hersien. In hierdie gesamentlike skrywe van Solidariteit se Onderwysernetwerk, die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) en AfriForum, word gewaarsku dat die oorhaastige besluit nie net onrealisties is nie, maar moontlik […]
Skerms en klein kindertjies: wat ouers en opvoeders moet weet

deur Marietjie Havenga Vroeëkinderontwikkelingspesialis Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) In vandag se digitale wêreld is skerms deel van kinders se daaglikse lewe – selfs van ’n baie jong ouderdom af. Vir onderwysers, versorgers en ouers van kinders tussen 0–9 jaar is die groot vraag nie óf kinders skerms moet gebruik nie, maar hóé en hoeveel. Hier […]
Vroeë jare bepaal kinders se toekoms

deur Marietjie Havenga Vroeëkinderontwikkelingspesialis Die jongste Thrive by Five-verslag herinner Suid-Afrika opnuut dat die eerste vyf jaar van ’n kind se lewe die fondasie lê vir leer, ontwikkeling en uiteindelike lewensukses. Wanneer ons in vroeëkinderontwikkeling belê, bou ons nie net sterker leerders nie, maar ook sterker gesinne, gemeenskappe en ’n sterker samelewing. Kernbevindinge uit […]
Die belangrikheid van lees vir ons jeug

Akademia het onlangs ʼn Afrikaanse pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekendgestel wat baie maklik bekombaar is en gemik is op die graad 4-7-mark.
Emosionele gevolge van inperking

Kinders beleef verwerping en intense alleenheid. Terwyl grootmense hulle beste belange op die hart dra, word dit gedryf deur vrees vir die onbekende gogga wat ons nie eers kan sien nie. Ouers se vrese maak nie vir kinders sin nie.
Ouers, raak vir my rustig!

“Raak assseblief rustig, dit is my werk om jou kind te leer. Ons sal weer op datum kom, want ek is ‘n onderwyser en dit is my ‘superpower’.”
Die vrug van selfgerigte leer

Inperkingsmaatreëls het aanlyn-vergaderings skielik deel van ons daaglikse roetine gemaak en aanbiedings vir webinare moet dikwels self tuis opgeneem word. Hoewel die grondbeginsels van goeie aanbiedings en effektiewe vergaderings dieselfde bly, moet ons skielik ook nuwe spelreëls in ag neem.
Ek moet my kind besig hou…wat nou?

Daar is min geleenthede soos dié in ons alledaagse, gejaagde lewens. Werkende ouers sien soms hulle kinders vir net twee of drie ure per dag. Dit is die ideale tyd om gesinsbande te bou.