12 wenke met plakkate vir jou klaskamer

Ons oë registreer ongeveer 36 000 visuele beelde per uur en 90% van alle sensoriese gewaarwordings hou verband met sig. Geen wonder kinders leer makliker as leerwerk visueel uitgebeeld word nie. Plakkate is een van die beste maniere om die leerproses aan te vul en onbewuste leer vind dikwels plaas deur blootstelling aan die inligting op […]