Paniek-produktiwiteit tydens grendeltyd

Talle mense ervaar nou druk om selfs meer produktief te wees as gewoonlik. Jy moet egter verstaan dat jou leefwêreld heeltemal verander en dat jy tyd gaan nodig hê om aan te pas in die nuwe ruimte.
COVID-19: Bly ingelig!

COVID-19 ’n respiratoriese siekte soortgelyk aan griep – jy hoes, het koors, voel moeg en jou lyf en spiere pyn. COVID-19 kan egter baie ernstig raak en ernstige virale longontsteking veroorsaak (sukkel om asem te haal).