Hersiening saam met Die Wolkskool – so maklik soos 1, 2, 3…

Doeltreffende studiemetodes help om leerwerk makliker vas te lê, sodat kreatiewe oplossings vir probleme – soos daai splinternuwe vrae wat onderwysers in die eksamenvraestel ingooi – gevind kan word. ʼn Aanlyn stelsel soos, Die Wolkskool, help veral dat leerwerk in ʼn japtrap vasgelê kan word.
Wat is WIRTEK en hoekom is dit belangrik vir skoolgaande kinders?

Indien mens kyk na ’n eenvoudige kort beskrywing van wat ’n Chemiese Ingenieur doen, lyk dit as volg: ’n Chemiese Ingenieur gebruik vakke soos Wiskunde, Biologie en Fisika om antwoorde op probleme te vind. In meeste gevalle is daar ook Tegnologie en Kodering betrokke en daar is verslae wat gelees en geskryf moet word. Dit impliseer dat taal ook ’n groot rol speel.
Leerstylteorie – feit of flater?

Jy het miskien al gehoor van die idee dat kinders spesifieke “style” van leer het, maar hou jou hoed vas, want onlangse navorsing suggereer dat leerstyle dalk nie so werklik is soos wat ons vroeër gedink het nie.