Robotika en geïntegreerde leer – Die moontlikhede is leg(i)o!

President Cyril Ramaphosa het tydens sy staatsrede in Junie aangekondig dat die departement van basiese onderwys reeds begin het om ’n kurrikulum saam te stel vir die nuwe data-analise- en koderingvakke vir laerskole. Die SOS ondersteun die implementering van kodering in skole, want Robotika bied uitsonderlike leergeleenthede vir ontwikkeling van ’n verskeidenheid vaardighede wat die werkplek in die […]

Teken in op ons nuusbrief