Gr. 12’s se LO-jaarprojek op kort kennisgewing geskrap

Die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) het vandeesweek via ‘n skrywe aan skole kennis gegee dat Gr. 12-leerders se Lewensoriëntering-projek, wat deel vorm van hulle portefeulje, ‘n skamele 9 dae voor die aanvang van die Junie-eksamen geskrap word.