Dissipline sit nie stil nie

Die daarstel van riglyne vir dissipline in ‘n aanlyn leer omgewing is ‘n heel nuwe uitdaging wat onderwysers ervaar.

Ons en die onderwys – 4 Julie 2021

Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, ‘n onderwyskundige by die Skoleondersteuningsentrum en Hildegard Brummer, ‘n dosent by die Wolkskool, oor hoe onderwysers dissipline in aanlynsituasies moet handhaaf.

Ons en die onderwys – 16 Mei 2021

Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, ‘n onderwyskundige by die Skole Ondersteuningsentrum en Marne Pedro, ‘n onderwyser, oor hoe om kreatiewe angs in die klaskamer te hanteer en hoe om nuuskierigheid by leerders te bevorder.

Hoe gemaak met kreatiewe angs?

Mariesa Candiotes Wolkskooldosent Studies toon dat ons kreatief gebore word. Dis ʼn ingebore talent as’t ware, maar soos die jare aanstap en as gevolg van verskeie eksterne faktore gaan hierdie talent mettertyd verlore. Navorsing deur George Land het bevind dat kreatiwiteit oor tyd verleer word. Die studie het onder andere vyfjariges bestudeer deur hul ʼn […]

Teken in op ons nuusbrief