Is jy ’n fluitjieblaser of ’n rasieleier?

Deur Marietjie Havenga Onderwysspesialis: SOS Stel jou voor: Dis ’n Maandagoggend, en jy staan voor jou klas. In jou een hand hou jy ’n fluitjie, en in die ander ’n drom vol moontlikhede (en dalk ook ’n koppie koffie—want kom ons wees eerlik, dis Maandag). Nou het jy ’n keuse: Jy kan óf die […]
Vakansiepret vir die hele gesin

Die hedendaagse werklewe vereis baie van ouers se tyd en energie. Na ‘n lang werksdag is hulle dikwels oorweldig deur die dag se gebeure, maar dit is juis dán wanneer kinders hul ouers inwag om hulle emosionele emmertjies vol te maak en kwaliteit tyd saam te spandeer.