Die Wolkskool het alles soveel makliker gemaak!

“Stap die ekstra myl. Glo in jouself en moet nooit wag op iemand om jou te voer nie.”
Wegbreekjaar of nie?

Jongmense is deesdae onder baie druk om hulle toekoms vroeg al soos ‘n padkaart uit te lê. Nie net moet jy uitpluis hoe om skool suksesvol te voltooi nie, maar ook ‘n antwoord hê op die vraag, “Wat gaan ek met die res van my lewe doen?” Baie 15-jariges vind dit moeilik om dié vraag […]