Wolkskool vir matrieks ʼn reuse-sukses

Die Korona-pandemie gaan nie matrieks se voorbereiding in die wiele ry nie! Danksy die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Wolkskool, kon duisende Afrikaanse matrieks vanoggend afskop met regstreekse uitsendings van klasse. Matriek-leerders kan tot 9 April 2020 elke weeksoggend om 08:30 inskakel vir regstreekse lesse, om voor te bly met hulle skoolwerk. Hierdie diens word gratis deur […]

Teken in op ons nuusbrief