Floreer in uitdagende tye – SOS-kongres ondersoek antwoorde vir onderwysuitdagings

Die onverwagse uitkoms van die nasionale verkiesing wat in Mei gehou is, het veroorsaak dat een van die hoofonderwerpe van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Nasionale Kongres verskuif het van “Die implikasies van die BELA-wetgewing op skole” na “Die implikasies van die verkiesing op die BELA-wetgewing en Afrikaanse onderwys.”

Gr. 12’s se LO-jaarprojek op kort kennisgewing geskrap

Die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) het vandeesweek via ‘n skrywe aan skole kennis gegee dat Gr. 12-leerders se Lewensoriëntering-projek, wat deel vorm van hulle portefeulje, ‘n skamele 9 dae voor die aanvang van die Junie-eksamen geskrap word.

Teken in op ons nuusbrief