Oor die kuns om mislukkings te hanteer

Ons skrop in die grond rond vir geleenthede wat die kuikens kan aangryp en sukses kan behaal, maar ons kuikens moet leer om mislukkings te kan hanteer en te oorkom, want nie almal gaan ‘n medalje kry nie, dit is die realiteit.