As jy kultuur soek, begin by ’n skool

deur Sarina Prinsloo Dis snaaks hoe mense altyd dink jy gaan kultuur kry in ’n museum of in ou boeke agter glas. As jy egter mooi daaroor dink, begin kultuur nie by ’n klipplaat of ’n standbeeld nie. Dit begin waar kinders leer. In ’n klaskamer. Op ’n stoeltjie met ’n potlood of boek in […]

Vyf sleutelvoordele van moedertaalonderrig

Moedertaalonderrig vorm die grondslag vir die bevordering van linguistiese en kulturele diversiteit, die bevordering van kognitiewe ontwikkeling en die versekering van gelyke toegang tot gehalte-onderrig vir alle leerders.

Teken in op ons nuusbrief