Duur munisipale dienste knou gehalte-onderrig by Afrikaanse skole

21 Augustus 2019 Navorsing wat die Skoleondersteuningsentrum (SOS) onderneem het, wys dat skole onder geweldige finansiële druk geplaas word weens die koste van water en elektrisiteit, wat jaarliks vinniger as inflasie styg. Hierdie druk het ’n direkte gevolg op die jaarlikse styging in skoolfonds. Weens astronomiese munisipale rekeninge, bestee skole ook minder geld aan noodsaaklike […]

Teken in op ons nuusbrief